Vakante betrekking-Produksie - Kuruman

Thursday, 27 May 2021
No photo

Item details

City: Kuruman, Northern Cape

Contacts

Contact name GJ Vos

Item description

‘n Gevestigde produksiemaatskappy In Kuruman is opsoek na ‘n manlike persoon tussen die ouderdom van 20-35 jaar met die volgende vermoëns en eienskappe:
Matriek (Graad 12) is ‘n minimum vereiste.
Moet in Kuruman woonagtig wees en eie vervoer hê.
Goeie gesondheid hê, en instaat wees om fisiese werk te kan verrig.
Bereid is om oortyd, lang ure en Saterdae te werk met goeie menseverhoudinge.
Moet goed geletterd en syfervaardig wees, en instaat wees om verskeidenheid administratiewe sowel as fisiese take te kan verrig.
Moet instaat wees om selfstandig en sonder toesig te kan werk.
Moet ‘n geldige bestuurlisensie hê. ‘n PDP sal voordelig wees, maar sal later ‘n vereiste wees.
Moet Afrikaans en Engels magtig wees, en ‘n 3de Afrika taal sal voordelig wees.
‘n Kort CV kan gestuur word na hr@dukbrick.co.za. met “Kuruman” as onderwerp.
Die salaris is onderhandelbaar en sal tydens onderhoud bespreek word.